Lifestyle Calendar
2009-09-17
* Dans. Die Wellington Daghospitaal in samewerking met die gesondheidkomitee hou op 18 September (19:00) ’n Lentedans in die Wellington Stadsaal (R40). Die Unity Brass Band tree op. * Skou. Die Kaapse Clivia Klub hou sy jaarlikse skou op 19 en 20 September vanaf 09:00 in die Bellville Burgersentrum. Clivia-plante, potgrond en saad sal ook te koop wees. Inheemse bolplante, uitgestal deur die Inheemse Bolplantvereniging van SA (IBSA), sal ook te sien wees. * Reünie. Die 1999 matrikulante van New Orleans Sekondêr beplan hul reünie en nooi die klas van 1999 uit om deel te wees van die opskop. Kontak Kurt Kleynhans by 021-979-3039 of Kurt.Kleynhans@capetown.gov.za of Shimoné Sampson by 072-942-2566 of accounts.kc@mweb.co.za. * Meeting. The annual general meeting of Drakenstein Hospice and Butterfly House will take place tonight at 18:00 at Butterfly House in Sunmaid Street, Fairyland. * Vergadering. Badisa Wellington hou vanaand om 18:00 hul algemene jaarvergadering by die Breedt-saal in Wellington. Almal is welkom (navrae 021-873-4274). * Hospitality. Laborie Restaurant presents special theme events. On 24 September there is a skaapkop and afval evening, on 29 October they have a Bordeaux evening and on 26 November they have a Cape Malay evening. Book at 021-807-3093. * Gesluit. Woensdagaand sal Hoofstraat tussen Elizabeth, Berg- en Haarlemstraat gesluit wees van 08:00 die oggend tot 06:00 die volgende oggend vir die Cultivaria Langtafel-dinee. Inwoners van Berg- en/of Haarlemstraat word nie geraak nie en permitte sal uitgereik word aan inwoners van die geslote gedeelte wat beheerde toegang sal hê. Sou dit reën verskuif alle reëlings na 27 September. * Paulus Joubert. Die klas van 1980 van Paulus Joubert Sekondêr beplan ’n groot reünie word beplan. Almal word uitgenooi om die vergadering op 27 September te Lafayettelaan 55, Klein Parys, by te woon. Kontak Daniel Adams by 021-862-2082. * Snackdans. Die Primêre Skool Charleston Hill bied op 16 Oktober ’n snackdans aan in die Huguenot Gemeenskapsaal. Kallie se Dansband sal die gaste vermaak. Kaartjies is R80 by 021-862-0212. * Bergrivier. Alle 1999 matrikulante van Bergrivier Hoërskool word genooi na ’n vergadering op 22 September by St Albans Primêr om 19:00. Kontak Cindy-Lee 072-565-6885 of Celeste 083-707-3749.
More
News
|