DIE Ware Evangelie Pinksterkerk in Amstelhof, Paarl, hou op Saterdag 19 en Sondag 20 September spesiale dienste.
Evangelis Abe van der Bijl sal Saterdag om 18:00 en Sondag om 17:00 aan die woord wees. Sondagoggend om 10:00 sal pastoor John Slabbert die prediker wees.
Kontak pastoor Anthonie Gaby 072-748-7435.