Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Bonsai-uitstalling

Bonsai-uitstalling
 
2009-09-17


DIE Boland Bonsai Kai stal hierdie naweek ’n verskeidenheid bonsaiboompies uit in die Botaniese-tuin van Stellenbosch saam met twee Kaapse klubs, Oyama en CBK.

Die skou sal oop wees vir die publiek van 09:00 tot 17:00 op Saterdag en van 10:00 tot 16:00 op Sondag. Toegang is R10 (R5 vir studente en skoliere).

Dié besondere geleentheid gee besoekers ook die geleentheid om die groot Bonsai-versameling van die Botaniese-tuin te besigtig.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za