Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Le Roux-bond op Erfenisdag saam

Le Roux-bond op Erfenisdag saam
 
2009-09-17


DIE Le Roux-bond hou op Donderdag 24 September sy jaarlikse Erfenisdag saamtrek in die Paarl op die terrein van die KWV geleë op die ou Le Roux familieplaas, La Concorde.

Die verrigtinge begin om 10:00 waarna die familie erfenisgoed sal deel en saam sal kuier om familiebande te versterk. Verversings sal voorsien word en alles is gratis.

Om 12:20 verdaag almal vir ete (eie rekening) na die Heinz Emporium by die Faurestraat-stadion, waar kos en vermaak as deel van Cultivaria aangebied word.

Toegang is ingesluit by die toegangskaartjie van enige Cultivaria vertoning, andersins is dit R40 per persoon.

Skakel met ds Niël le Roux voor 20 September by 021-558-2900 of SMS na 073-321-4750 om bywoning te bevestig en vir meer inligting.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za