Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gert Vlok Nel op die planke

Gert Vlok Nel op die planke
 
2009-09-17


DIE WELBEKENDE Gert Vlok Nel tree op Saterdag 3 Oktober om 20:00 by die Breytenbach-sentrum se Bôrdienghuis op.

Daar is sekerlik nie ’n beter plek as die intieme atmosfeer van die Bôrdienghuis om na Nel se gestroopte Beaufort-Wes-woorde te luister nie.

Kaartjies is R80 en kan bespreek word by 021-873-2786 of stuur ’n e-pos na info@breytenbachsentrum.co.za.




More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za