Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kyk hoe lyk die Paarl

Kyk hoe lyk die Paarl
 
2009-09-23


JA NEE, die Boeremusiekgilde het wragtig niemand gepla nie, maar as daar in Lady Greystraat ’n groot luidspreker op die sypaadjie staan en raas, dan is dit niks.

Gaan stap in die middedorp op ’n Saterdag, hoor die klanke wat daar deur die lug trek, kyk hoe lyk die Paarl - een groot gemors.

Pleks dat die wetstoepassers vier-vier toesak op die mense wat so rommel strooi in die Paarl. Maar nee, waar is hulle?

Miskien moet ons maar Saterdae ’n besem en skoppie gryp en invaar in die strate en die mense self gaan leer hoe word ’n stuk papier in die drom gegooi.

Wees net asseblief tog trots op jou dorp. Leer jou kinders om nie rommel te strooi nie

God het die mens die aarde gegee om na te kyk, nie op te mors nie (Genesis 1).

Anti-mors




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za