Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Vrou vas ná man se moord

Vrou vas ná man se moord
 
2009-09-23


’n VROU het die afgelope week in die Paarlse Landdroshof verskyn ná die moord haar man.

Paarl-Oos polisiebeamptes is Saterdagnag uitgeroep na Ribbokstraat, Chicago, nadat klagtes ontvang is van huismoles in ’n opslaanhuis. Met hul aankoms op die toneel, is die lyk van Henrie Khusane gevind in sy bed. Hy het verskeie messteekwonde in die bors gehad.

Kathy Piedt is in hegtenis geneem in verband met die voorval.

* Op Wellington is Banaxela Peta in hegtenis geneem, ná die mesdood van Willem Booysen op die plaas Franmar.

Booysen en die verdagte het na bewering die aand in ’n besope toestand baklei, waartydens Booysen met’n mesin die nek gesteek is.

* Die pa van ’n 17-jarige meisie van Magnoliastraat, Paarl-Oos, is verlede naweek in hegtenis geneem, nadat hy na bewering die meisie herhaaldelik sedert die ouderdom van 15 verkrag het.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za