Oudisies vir Liggiesfees
2009-09-23
BELANGSTELLENDES wat wil optree by die Liggiesfeeste aan die einde van die jaar kan eersdaags aan oudisies deelneem. Oudisies vir Paarl en Wellington vind plaas op 16 Oktober en vir Saron en Gouda op 23 Oktober. Om jou naam op die lys te kry, kontak Grant by 076-107-7591 of Lee by 078-222-8406 of Paarl Info-kantoor by 021-872-4842 vir Paarl en Wellington oudisies en die Wellington Info-kantoor by 021-873-4604 vir Saron en Gouda oudisies.
More
News
|