Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Agente vir verandering

Agente vir verandering
 
2009-09-23


DIE Beacon of Light Jeug nooi alle jongmense uit na hulle jeugweek wat gehou sal word vanaf 27 September tot 2 Oktober in St Georgestraat, Weltevrede, Wellington.

Die tema is “Agente vir verandering”.

Die week skop af Sondagaand met lewendige lofprysing en prediker pastoor Brian Bastiaan.

Verskeie persone sal ook getuienisse lewer, onder andere Hilton Vaughn (ná die Paarl Print brand) en Ellen Pakkies sal met die jeug praat oor die gevaar van Tik. Voormalige bendelede en oud-gevangenes sal ook hulle getuienisse kom lewer.

Gospelsangers en jeuggroepe sal elke aand optree. Alle jongmense word uitgenooi om die dienste by te woon.

Vir meer inligting, kontak Anthea Douman by 074-653-6450 of Yvette Oliver by 078-101-6770.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za