Suidstreek-dans
2009-09-23
DIE Boeremusiekgilde hou ’n Suidstreek-dans met die orkes van Louis Hurter op Vrydag 25 September om 20:00 by Laerskool Noord-Eind. Kaartjies vir die dans is R25 vir lede en R35 vir nie-lede. Vir besprekings, kontak gerus vir Ciceel Wentzel by 083-346-7083 of Johann Wentzel by 083-357-4552 of stuur ’n epos na Ciceel@arcadia .co.za.
More
News
|