Peoples pak Laer Paarl
2009-09-23
DIE jaarlikse derbywedstryd tussen Young Peoples en Laer Paarl vind Saterdag plaas te Gardenspark. Junior wedstryde begin 10:00. Daar word met opwinding uitgesien na die hoofwedstryd om 16:15, aangesien Blues Saterdag vriend en vyand verras het toe hulle die Paarl-streek Uitkloptoernooi gewen het. Almal word genooi om dié skouspel te geniet. Toegang is R10 (R5 vir kinders en motors).
More
News
|