Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Groot nuwe tronk beplan

Groot nuwe tronk beplan
 
2005-08-25


DIE Departement van Korrektiewe Dienste beplan grootskaalse uitbreiding van die Allandale Gevangenis.

‘n Moderne “Nuwe Generasie” gevangenisfasiliteit word beoog, wat 3000 mense sal kan huisves met ‘n personeelkomponent van ongeveer 600.

Dit sal opgerig word op ‘n gedeelte wat beslaan word deur ‘n groentetuin en kwekery. Behuising vir sowat 40% van die personeel sal op die terrein verskaf word.

‘n Omgewingsbestekopname met die oog op die projek, word tans onderneem. Vir navrae, kontak Guillaume Nel, Strategic Environmental Focus, Posbus 6781, Roggebaai 8012 of epos guillaume @sefsa.co.za, tel 418-2929 of faks 418-6440.



More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za