Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Potjiekos-kompetisie

Potjiekos-kompetisie
 
2009-10-01


’n PRETBELAAIDE potjiekos-kompetisie word op 17 Oktober aangebied by Le Bac Landgoed, net buitekant Wellington. Die dag dien as ’n fondsinsameling vir die bystand van ’n plaaslike kankerlyer.

Behalwe die potjiekoskompetisie, waar groot pryse op die spel is, sal daar baie pret vir die hele familie wees asook ’n paint-ball-baan.

En die mans hoef glad nie te bekommer nie, die Currie-bekker halfeindstryd sal uitgesaai word. Vir navrae, skakel Jacky Kearley by 082-874-4026 of 021-873-7477.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za