Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Jeugweek gehou in Wellington

Jeugweek gehou in Wellington
 
2009-10-01


DIE Beacon of Light Jeug nooi alle jongmense uit om deel te wees van hul jeugweek.

Vanaand en môre-aand word die laaste twee dienste van die jeugweek gehou. Die dienste word gehou in St Georgestraat, Weltevrede, Wellington.

Die tema is “Agente vir verandering”.

Verskeie gospelsangers en jeuggroepe sal optree.

Vir meer inligting, kontak Anthea Douman by 074-653-6450 of Yvette Oliver by 078-101-6770.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za