Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Oorlogsherinneringe

Oorlogsherinneringe
 
2009-10-01


’n LEWENDE legende van die Grensoorlog, kolonel Jan Breytenbach, praat op Vrydag 16 Oktober om 18:30 by die Breytenbach-sentrum op Wellington oor sy onlangse besoek aan die oorlogvelde van Angola, waar hy destyds sulke diep spore gelaat het.

Kom deel in sy ongelooflike reiservaringe en herinneringe. Kaartjies kos R75 (ete ingesluit). Bespreek by 021-873-2786 of teater@breytenbachsentrum.co.za.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za