Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Oceans hou rugbydag

Oceans hou rugbydag
 
2009-10-01


OCEANS UNITED hou Saterdag ’n rugby-toernooi op die velde van Hoër Landbouskool Boland.

Tydens dié toernooi, wat 11:00 afskop, sal deelnemende spanne meeding om R2000 in te palm. Die naaswenners sal R1000 ontvang.

Spanne hoef geen inskrywingsfooi te betaal nie, maar toegang is R5. Kontak 076-064-0643 om in te skryf.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za