Kabaret
2009-10-01
KABARETMANIA vind plaas van 4 tot 7 November in die Klein Libertas Teater, Stellenbosch. Elke aand om 18:00 en 20:00 sal daar ’n produksie aangebied word met onder meer Elsabé Zietsman, Daniéle Pascal, Niël Rademan, Riaan Visman, Emile Minnie, die fopdosser Dainti Delischia en Jak de Priester. Vir besprekings of meer inligting, kontak 021-883-8164 of epos kabaretmania@gmail. com
More
News
|