Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


SMS-kommentaar

SMS-kommentaar
 
2009-10-01


Selfs klippe is geverf vir Cultivaria!

) Loren Erasmus: the word Diva is what comes to mind when you see her, but when she starts to sing she sounds like an angel (at Cultivaria). This artist has a great future ahead of her!

) One must just read the sterile municipal replies to criticism over years and you realise the fertile system for protectionism breeding corruption in Paarl

) Begraafplaas: Te hel met menseregte, bring dissipline terug in skole, huise, oral.

) Going home to Cape Town after a beautiful wedding, we encountered terrorising streetracing. We will think twice before choosing Paarl in future.

) Hoekom word van Noorder/Suider-Paarl gepraat in Paarl Post maar alle areas aan die anderkant van rivier - al is dit Huguenot of Daljosafat - word verwys na Paarl-Oos.

) Departement van verkeer moet regtig optree met taxidrywers en onpadwaardige voertuie

) Ek sien die derbies en die interskole bly maar apart soos in die ou dae van Apartheid. Waarom kan die bruin skole nie teen wit skole meeding nie?

) Ek wil net dankie sê vir die man wat R100 in my hand gesit het, die Here sal jou seën.

) Ougetroude mans tel prostitute op in Denneboompad. Meestal tussen 12 en 3 bedags. Polisie doen niks!




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za