SMS-kommentaar
2009-10-08
* Ek hoop nie die vallende boom is ’n slegte teken vir die DA nie! Net tyd sal leer! * Cultivaria 2009 was puik. Dankie aan al die verkeersbeamptes, julle was goed georganiseerd * Die Cultivaria is nog steeds een groot boerebasaar. * Cultivaria lyk lekker. Maar dis slegs vir bevoorregtes, waar is die agtergeblewenes? * Die goeie diens wat ek gekry het van die hospitaal-apteek (verlede week se brieweblad) was by Paarl Hospitaal, nie Paarl-Oos Hospitaal nie. My fout. Dankie mnr November en mev MacDonald. R Ramcy * I had the same problem with Vodacom. Phone’s microphone not working and they said about R600 to repair liquid damage. Phone works after no repairs done * Matriekafskeid N.O.: net jammer van die taalgebruik van die skoliere/mans wat om die motors saamgedrom het by die aflaaipunt, jammer ook vir die meisies wat amper kaal was, skaam vir julle - hoe kan ons respek hê? * 'Ywerige stapper’ wat bid vir vryers op Paarlberg Bergpad, ek weet nou nie hoe lank jy in Paarl woon nie, maar laat ek nou vir jou sê dis die regte vryplek.
More
News
|