Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gee ma's nie om nie?

Gee ma's nie om nie?
 
2009-10-08


MEVROU met die turkoois Ford Fiesta, jy het my baie ontsteld gehad op hierdie pragtige Donderdagoggend op pad werk toe soos baie ander ouers al tevore vir my ontstel het oor dieselfde storie.

Jou klein blondekop seuntjie (as ek reg gekyk het) het jy op die voorste sitplek laat staan! Waar is jou verantwoordelikheid as ouer?

Jy weet seker self hoe maklik ’n ongeluk of ’n skielike remtrap kan gebeur. Spyt kom ALTYD te laat.

Ouers, wees verantwoordelik en gordel julle kinders vas!

Celia




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za