Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Polisie puik

Polisie puik
 
2009-10-08


EK wil graag die Paarlse Polisiediens bedank vir hul puik diens.

My skoonma is ’n paar weke gelede oorlede en die polisie sowel as ’n private sekuriteitsfirma was daar nog voor ons self by haar huis gearriveer het.

Dit was vir ons ’n moeilike dag gewees, maar die sensitiwiteit en professionaliteit waarmee dit alles hanteer is, het dinge vir sekermakliker gemaak.

Julle doen goeie werk, dit word raakgesien en waardeer!Karen Pagel




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za