Sappige wenke
2009-10-08
GASSPREKER Elsabé Aldrich, ’n bekende pretprater, gaan by die volgende vergadering van die Paarl Sakekamer, wat op Dinsdag 13 Oktober om 19:00 plaasvind, optree. Die vergadering vind plaas by Le Joubert Wine Estate, Napierstraat 14, in die Paarl. Elsabé se tema handel oor wenke vir geluk en sukses. Vir meer besonderhede en om plek te bespreek, kontak vir Elma Brand by 021-863-0397 of paarlsakekamer@definitelydifferent.co.za teen Vrydag 9 Oktober. Lede kan dit gratis bywoon (nie-lede R50).
More
News
|