Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wellington se Sake-dinee

Wellington se Sake-dinee
 
2009-10-08


DIE Wellington Sakekamer se jaarlikse dinee word op 22 Oktober om 18:30 by die Kleinevalleij onthaalsentrum in Wellington gehou.

Roelf Meyer, oud-minister, is die spreker en hy gaan praat oor sosiale opheffing in Suid-Afrika.

Die kaartjies is R160 per persoon by W’rite Shoppe, Kerkstraat, Wellington. Vir navrae, skakel Joan Groenewald by 021-864-5699.




More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za