Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Paulus Joubert hou karnaval

Paulus Joubert hou karnaval
 
2009-10-08


PAULUS JOUBERT SEKONDÊR hou Vrydag en Saterdag hul jaarlikse karnaval op die skoolterrein.

Die bekende popgroep The Rockets, Koekie en ander plaaslike musikante en dansgroepe sal optree. Daar sal ’n mallemeule-pretpark asook ’n motorskou en talle stalletjies wees. Rugby-aanhangers kan die rugby op die grootskerm kyk. Toegang vir Vrydag is R10 (kinders R5) en toegang vir Saterdag is R20 (kinders R10). Daar sal streng sekuriteit wees. Kontak 021-862-3480 (skool).




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za