Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sangers tree op

Sangers tree op
 
2005-09-01


TWEE bekende Paarlse sangers, Danfred Fortuin en Mimi Haasbroek, tree op Sondag 11 September om 18:00 in die Calvynse kerksaal in die Paarl op.

Die program bestaan uit klassieke en operamusiek en is ten bate van die Drakenstein Vigs-aksiegroep.

Kaartjies is R20 by 862-2626.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za