Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Winelands Classic by Paarl Gholfklub

Winelands Classic by Paarl Gholfklub
 
2009-10-08


DIE 32ste Winelands Classic, die grootste amateurgholftoernooi in die land, word aangebied vanaf Saterdag 10 Oktober tot Saterdag 17 Oktober by Paarl Gholfklub.

Saterdag (10 Oktober) is die Nederburg Champagne Classic.

Afslaan is 06:30 (prysuitdeling is 19:00).

Sondag 11 Oktober is Paarl Mall Classic.

Afslaan is 08:00 (prysuitdeling 16:00).

Op Maandag 12 Oktober is dit die Ladies’ Classic (afslaan is 08:00, prysuitdeling 16:00).

Dinsdag 13 Oktober is die Senior Classic. Afslaan is 08:00 en die prysuitdeling is 16:00.

Woensdag 14 Oktober is die lede-dag (afslaan 06:30; prysuitdeling 19:00).

Donderdag 15 Oktober is die Nedbank Gholfdag (afslaan 06:30; prysuitdeling 19:00) .

Saterdag 17 Oktober is die Winelands Classic (afslaan 06:30, prysuitdeling 19:00).

Vermaak word verskaf by die Nederburg Champagne Classic, lede-dag, Nedbank en Winelands Classic.

Vir besprekings of navrae, kontak Ludwig of Cheryl by 021-863-1140 of manager@paarlgolfclub.co.za.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za