SMS kommentaar
2009-10-15
* SA society wants no guns in responsible hands, but is quite willing to leave high powered vehicles in irresponsible and dangerous hands. * ’n Groot dankie aan inspekteur Johnson van die Paarl polisie vir sy hulp en terugvoering elke dag met ’n vermiste persoon saak. Hy het my weer vertroue in die polisie gegee. W van Niekerk * No excuses for reckless driving in 60 speed zones. suspend license, send driver back for training. * Accidents - why always pardon dangerous drivers? Truck driver should go straight to jail for driving downhill in wrong gear at the toll gate. * Kan die polisiewoordvoerder dalk verklaar hoe ’n BMW teen 60km per uur daai boom kon ontwortel. * Sad to see that after 15 years of democracy, we still have organisations like a “Black Business Forum” being launched. When will we move on? * Ek het vier jaar gelede ’n hond by ‘Yolandi’ gekoop, het toe al gewonder waar sy al die honde kry, sy het elke nou en dan gesms van ander ras honde. My hond was gesond, maar oortrek met vlooie! Adele Joubert * Ek het ‘n jaar gelede op ‘Lulu’ se advertensie gereageer. Ek het die SPCA Wellington dadelik laat weet van die haglike toestand van omtrent tien honde. Hulle vat ook maar hulle tyd om op te tree. * Elke hond kry sy dag en ’n brak ’n naweek. Sluit haar op in hok dat sy kan voel. * Kredietkaarte moet pinkode kry as by winkel gebruik word. * Ek het tien gesteele kredietkaarte opgetel - polisie het nie eens my naam geneem nie, wat help dit. * Oppas die getroude manne wat so graag meisies langs die pad oplaai - sę nou maar iemand neem foto’s. * Die naweek was by my ingebreek, ek bel toe polisie al wat uitkom is hulle - niks is gesteel nie maar ruite gebreek, ten minste moes hulle vingerafdrukke kom neem het. Baie teleurgesteld * Paarl-Oos Polisie, die smokkelhuis te Lantanastraat gaan steeds voort met hul aktiwiteite. Doen asb weer wat julle twee weke gelede gedoen het, en hou aan. * Verkeersmanne kyk gerus by stopstrate in Lantanastraat, Mont Vuelaan, Abattoirweg.
More
News
|