Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Verkeersmanne puik

Verkeersmanne puik
 
2009-10-15


DIE Hoër Meisieskool Paarl en La Rochelle het op Maandag 12 Oktober ’n pretstap van 5 km deur die Paarl se strate gehou ten bate van kankerlyers. Dit was ongelooflik om te sien hoe goed die verkeersafdeling hulle van hulle taak gekwyt het.

Namens die personeel, ouers en leerders van HMS Paarl wil ons u baie geluk wens met u puik en stiptelike optrede!

Edith Strauss




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za