Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


La Musique gaan voort

La Musique gaan voort
 
2005-09-01


DIE La Musique-teater in die Paarl gaan voort met die uitvoerings van die naweek, ondanks die onlangse afsterwe van Andrew Strauss.

Anneline Strauss sê Andrew het reeds al die voorbereidings en afronding gedoen vir die konserte en ter ere van sy nagedagtenis, gaan sy voort.

Dit begin om 19:00 en kaartjies is te koop by die musiekskool, 872-6651. Daar is slegs ’n beperkte getal kaartjies beskikbaar.

Die Musiekskool sal voortgaan sodra die regte personeel gevind is en die teater sal ook aan geselekteerde kunstenaars uitverhuur word.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za