Kerkstraat-moord
2009-10-15
KERKSTRAAT in Wellington, het Saterdagmiddag tot stilstand gekom, toe 地 man ten aanskoue van talle pendelaars met 地 mes doodgesteek is. Die voorval het omstreeks 14:15 plaasgevind toe twee mans oorkant Victoriapark aan die stry geraak het oor geld. Tydens 地 struweling is Abraham van Rooyen (27) met 地 mes gesteek. Hy het in die middel van Kerkstraat doodgebloei. * 地 Man is Sondagnag oorlede toe hy deur 地 groep mans in Blignautstraat oorval is. Ernest Williams van Vanwyksvlei is met 地 panga gekap en met messe gesteek. Hy is op die toneel dood. Ses mans verskyn vandag in die hof in verband met die voorval. * In Greenfields, Paarl-Oos, is 地 man vroeg Saterdagoggend met 地 graaf doodgeslaan tydens 地 stryery. Berand Ensil (40) is in hegtenis geneem in verband met die dood van Dirkie van Wyk (41).
More
News
|