Sportdagboek
2009-10-15
GHOLF
Die 32ste Winelands Classic, die grootste amateurgholftoernooi in die land, word aangebied tot Saterdag 17 Oktober by Paarl Gholfklub. Kontak 021-863-1140 of e-pos manager@paarlgolfclub.co.za.
BOXING
Members of Sinako boxing Club (formed by Fanor Carolissen) in Mbekweni, will be receiving awards on Saturday 14:00 in the Community hall.
MUURBAL
Paarl Muurbalklub se algemene jaarvergadering, asook die finale van die klubkampioenskappe, vind 24 Oktober plaas, met die dames-finaal om 17:00, die mans-finaal 18:00 en die jaarvergadering 19:00. Op 25 Oktober bied Paarl klub die Boland Juniorproewe aan (08:00 tot 18:00).
More
News
|