Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


PJSS 1984-klas hou reünie

PJSS 1984-klas hou reünie
 
2009-10-22


DIE matriekklas van Paulus Joubert Sekondêr skool hou sy 25 jaar reünie op 31 Oktober vanaf 11:00 by die Tafelronde-saal in Klein Parys. Dit beloof om ’n fees van feeste te wees.

Slegs ’n paar name is nog uitstaande en die organiseerders sal graag in aanraking met hul wil kom. Vir meer inligting, kontak Oem Chai by 082-202-3263.




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za