Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Geagte meneer polisieman

Geagte meneer polisieman
 
2009-10-22


GEAGTE meneer polisieman wat voor my ingejaag het op die hoek van Hoofstraat en Malherbestraat, Wellington, op 12 Oktober om 12:10: Ek wil jou net baie dankie sê vir ’n spesiale tydjie vir my en my kinders wat amper in ’n nagmerrie ontaard het.

Dankie vir my nek wat in spasma gegaan het, my jongste wat haar kop gekap het, my motor se bande wat se loopvlak nou minder is as gevolg van die skielike stop wat ek moes doen. Dankie dat my kinders amper bitterlik seergekry het.

Ek het jou kom soek by die polisiestasie. Jy moet bly wees ek het jou nie gekry nie, ek sou seker as ’n etsgehoorsame burger my wangedra het en jou geklap het.

Kyk volgende keer goed voor jy weer voor ’n motor injaag.

Baie ontstoke ma




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za