Kunsdagboek
2009-10-22
* Dans. Die Boeremusiekgilde hou Saterdag vanaf 19:30 ’n dans by Noord-Eind Laerskool met die orkes van Arthur van Zyl. Almal word uitgenooi om die aand te geniet. Kostes is R25 vir lede en R35 vir nie-lede. Kontak Ciceel Wentzel by 083-346-7083. * Art. An exhibition by Cathy Milner, called Women and Water, will be exhibited at De Meye Wine Farm outside Klapmuts from 30 October until 14 November. * Violinist. The noted Serbian violinist Stanko Madic performs for the Cape Town Concert Series on Saturdayr at 20:00 in the Baxter Concert Hall. Book at Computicket. * Vermaak. Die komedie Seks in die Suburbs, met Susanne Beyers en Eben Genis is Vrydag 30 Oktober op die planke by die Klein Libertas-teater om 20:15. Kaartjies is R70 by 021-883-8164 (weeksdae 10:00 tot 17:00). * Kuns. Die kuns om met nuwe oë te kyk word onder die loep geneem deur die kunstenaar Marie Grotepass op 28 Oktober om 17:30 wanneer sy die maandvergadering van die Stellenbosch Kunsvereniging sal toespreek in die Sasol Kunsmuseum.
More
News
|