Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Resessie - hoe wynbedryf kan oorleef

Resessie - hoe wynbedryf kan oorleef
 
2009-10-22


DIE effek van die węreldwye resessie op die SA wingerd- en wynbedryf word bespreek tydens ’n praktykgerigte werkswinkel van die SAWWV op 13 November by Infruitec. Die hoof-onderwerpe onder bespreking sluit in:

) Bulkwynvoorraad plaaslik en internasionaal - daar sal in diepte gekyk word na die huidige voorraadvlakke en bulkwynpryse, asook die vooruitsigte op beide.

) Binnelandse mark - lę daar werklik geld in die bemarking van wyn binnelands en hoe om die menigte nie-wyndrinkers te benader.

) Buitelandse mark met die fokus op die koopkrag van ons ‘tradisionele markte’, die wisselkoerseffek en ook die moets en moenies vir die betreding van die Oosterse markte.

Die werkswinkel word afgesluit met ’n pryspunt-vergelykende proe om die verskil in style ten toon te stel.

Vir die volledige program en inskrywingsvorm, besoek www.sasev.org of kontak die kantoor by 021-889-6311/12.




More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za