Wie gaan Oktober se sportster wees?
2009-10-22
PAARL POST wys elke maand, in samewerking met SuperSport Let’s Play, ’n sportuitblinker op skoolvlak aan. Skole kan dus hul leerlinge maandeliks nomineer. Elke maand se wenner sal ’n sak vol pryse wen en staan ’n kans om later vanjaar as die algehele wenner gekroon te word. Skole wat hul leerders wil benoem, kan ’n e-pos stuur aan sport@paarlpost.co.za. Kontak 021-870-3705.
More
News
|