Leefstylkalender
2009-10-22
* Walk. Amstelhof Primary School presents a 4km fun walk for the whole family on Saturday from 09:00 at the school gate. Entries will be accepted from 07:30 to 08:30 at R10 per person. After the walk their will be boerewors rolls and cooldrinks on sale. Contact Auriel Gertse at 021-862-5466 or 084-6189-082 for enquiries. * Laborie. Enjoy a fun-filled wine, dine and dance evening at Laborie’s Bordeaux evening on 29 October. Bookings can be made on 021-807-3093. * Reünie. Die 1999 matriekklas van Weltevrede Sêkonder hou Vrydag hul reünie. Kontak Anza by 084-469-9708 of 021-873-7180. * Centre. The Earth Centre, a collaboration between Food & Trees for Africa (FTFA) and Backsberg Estate Cellars, will open as an information hub, workshop venue and learning centre outside Paarl on Saturday. Contact 021-875-5141. * Basaar. Die NG Kerk Wellington-Oos hou Saterdag vanaf 09:00 basaar. Kom geniet ’n regte outydse plaasbasaar. Kontak die kerkkantoor by 021-873-2690 vir navrae en om kaartjies vir etes te koop. * Veiling. ’n Veiling ten bate van Rusoord-ouetehuis word op 27 Oktober om 19:00 aangebied by die Fees Idees Skou by Simondium Country Lodge. Ingrid Wolfaardt, ’n bekende Paarlse persoonlikheid sal die afslaer wees van ’n wye verskeidenheid van kuns, wyn, klere en nog meer. Meer as 60 spesialiteits-uitstallers wat by die Fees Idees Skou gaan uitstal tussen 28 Oktober en 1 November, sal elk ’n unieke item skenk wat opgeveil gaan word.
More
News
|