Sportdagboek
2009-10-22
KLUBS HOU BEKER-UITDELINGS * Windmeul United Rugbyklub hou dié Saterdag hul bekeruitdeling en dans te Huguenot Gemeenskapsaal om 18:00. Vervoer sal gereel word vanuit Agter-Paarl. Kontak 076-609-0365. * Roses United hou hul bekeruitdeling op 30 Oktober (19:00) in die Wellington Stadsaal (R100 p/p). * Allandale Rugbyklub se bekeruitdeling is dié Saterdag (19:00) te Drakenstein gevangenis (R75). Die klub se jaarvergadering is vandag. Kontak 082-737-8952. * Evergreens Rugbyklub (Paarl) hou 7 November hul jaareindfunksie (R100) by Drakenstein Laerskool, Denneburg. Kontak 078-870-9787. * Riverstones hou 30 Oktober hul bekeruitdeling en piekniekdans om 19:00 by die Annunciationsaal (R30). * Albions hou môre (Vrydag) sy bekeruitdeling in die Gemeenskapsaal om 19:00 (R80). Kontak 073-419-8476. * Rangers hou 26 Oktober (19:30) sy jaarvergadering by Ebenheazer Primêr.
More
News
|