Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Burger-fietstoer by Nelson’s Wynlandgoed

Burger-fietstoer by Nelson’s Wynlandgoed
 
2009-10-22


INSKRYWINGS vir Die Burger-fietstoer 2009, die Wes-Kaap se tweede grootste fietsresies, het verlede week geopen.

Die fietsresies begin Sondag 29 November op die Nelson’s Wynlandgoed (op die R44 naby Wellington) en is die laaste geleentheid vir fietsryers om hul wegspringplek (“seeding”) vir die 2010 Argus-Pick n Pay-fietstoer te verbeter.

Weens uitgebreide padwerke in die groter Stellenbosch-area, gaan Die Burger-fietstoer se roete vanjaar oor Malmesbury en Perdeberg. Vanjaar se fietsresies sluit ’n 97km padafstand en ’n prentjiemooi 30km bergfietsroete in.

Inskrywings is beperk tot 4 000 deelnemers vir die padafstand en 1 000 vir die bergfietsroete. Besoek www.dieburgerfietstoer.co.za of sluit aan by die Kaapse Fietstoertrust se Facebook-groep.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za