Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Maak of breek op Boland-stadion

Maak of breek op Boland-stadion
 
2009-10-22


’N OORLEWINGSTRYD wag Saterdag op die Boland Kavaliers, wanneer hulle in die eerste van twee promosie/relegasiewedstryde te staan kom teen die Pumas op Boland-stadion.

Die tweede wedstryd word volgende naweek op Witbank beslis.

Dié wedstryde sal bepaal wie van die twee spanne volgende jaar in die Premier-afdeling van die Curriebeker sal speel.

Hoewel die tweede, en beslissende, wedstryd eers volgende naweek in Witbank gespeel word, sal eerskomende Saterdag se wenspan ’n heerlike voorsprong geniet.

Saterdag se wedstryd sal ook op die televisie uitgesaai word.

Kaartjies kos slegs R30 vir volwassenes, terwyl kinders gratis toegang sal kry.




More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za