Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Leefstylkalender

Leefstylkalender
 
2009-10-29


* Pretloop. Die Paarl Dierebeskermingsvereniging hou op 14 November ’n 5km pretloop vanaf 11:00 by die DBV gronde in Benbernhardt-landgoed. Die inskrywingsgeld is R30. Daar sal ’n springkasteel wees en heerlike verversings, worsrolle en koeldranke sal te koop aangebied word. Daar is ook pryse te wen.
* Basaar. Die St Stephen’s Anglikaanse kerk hou Saterdag vanaf 09:30 basaar op die skoolterrein van New Orleans Primêr. Daar sal ’n verskeidenheid van lekkernye te koop wees en die mann kan ook om 17:00 die rugby daar kyk.
* Piekniekdans.
Ter viering van Paulus Joubert Primêr se 50ste bestaansjaar word alle oudstudente uitgenooi na hul piekniekdans op 13 November om 19:30 in die skoolarena. DJ Ricky sal die gaste met musiek vermaak. Kaartjies vir die aand, met die tema “A Touch of Gold”, kos R40 per persoon. Bring alle piekniektoebehore saam met eie drankies. Oudleerders wat by die komitee wil aansluit kan vir Loretta Meyer by 021-862-3690 kontak.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za