Groete uit Umeå
2005-03-17
AAN almal in die lekker warm Paarl, wil ek net sê hoe lekker dit is as jy in die vreemde, in die yskoue weer, om 3:00 die Paarl Post kan lees.
As jy so ver in die vreemde is is dit gewoonlik sulke bekende dinge wat die verlange minder maak.
Aan al die Paarl Post afleweraars, waarvan my seuns ook deel is, hou aan met die goeie werk en doen dit met trots. Groete van ‘n verlangende uitruilstudent hier in Umeå.
Linda Cornelissen
More
News
|