Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


SMS comment

SMS comment
 
2009-10-29


* When will night-racing be stopped? When will Paarlites have a peaceful night?
* Weekly reports of accidents or deaths related to streetracing, but no action to enforce laws against speeding, illegal drinking, parking, gambling, noise pollution etc
* Daar is steeds nepotisme by die Vaalgebou - kyk net hoeveel familielede van senior mense werk daar
* As ek pos uithaal, bly ek oor my skouer loer. Dis die ideale plek vir misdaad by Paarl Poskantoor se posbusse.
* Jammer dat sommige skole nog daaraan glo dat die senior lede van die leerlingraad net leliewit moet wees
* 2010 sokkertoeriste in Wellington sal water nodig hê. Drakenstein munisipale raad skenk daadwerklik aandag aan plan “B” - inwoner van Uitsig.
* Lykhuis onvoltooid: Korrupsie of swak tenderevalueringsprosedures? Ondersoek! Effektiewe vorderingsprosedures noodsaaklik. Boland het die diens nodig.
* Ons kar is Sondagnag gesteel - moeg van dié dinge.



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za