Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Voorbladberig pla

Voorbladberig pla
 
2009-10-29


IN die Paarl Post van 15 Oktober was ’n voorbladberig met die sub-opskrif: ‘Dronkbestuurders’ neem strate oor. Die foto van die motor wat ’n muur in Zionstraat, Paarl, getref het, was dié van my kinders.

Graag wys ek daarop dat die kinders ontken dat hulle te veel gedrink het of dat hulle geweier het om te erken wie bestuur het om te verhoed dat bloed getrek word.

Ek was persoonlik op die toneel en het vir dieambulanspersoneel gesê dat ek my kinders self na die hospitaal sou neem omdat hulle nie ernstig beseer is nie en omdat my mediese fonds nie die ambulans dek nie.

Hoewel ons dit nie kan bewys nie, het ’n dronk bestuurder wat nie stilgehou het nie heelwaarskynlik die ongeluk veroorsaak.

Ontstoke ma




More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za