DIT gaan beslis baie meer as leen, byt of ses nulle kos om eerskomende Vrydag die Pumas op hul tuisveld te klop.
Die afgelope wedstryd wat Boland met 36-35 gewen het, was gekenmerk deur swak verdediging deur beide spanne. Indien Boland sal hul verdediging110% moet verbeter.
Vrydag is D-dag: julle toekomstige borg, beamptes en handjievol getroue ondersteuners kyk met groot afwagting, sommige vanuit ’n finansiële oogpunt en ander uit die liefde vir Boland en die spel. VasBYT.