Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kerk vier bestaansjaar

Kerk vier bestaansjaar
 
2009-10-29


DIE VGK Huguenot is vanjaar 40 jaar oud en die viering skop op Sondag 1 November om 09:45 af met ’n feesdiens gelei deur ds A Bruintjies. Op 7 November om 09:45 hou die kerk ’n potjiekoskompetisie en Huguenotspele, met ’n feesoffer-dankseggingsdiens op 8 November (09:45). Vanaf 16 tot 21 November om 19:30 word ’n viering van die verenigings en diensaksies se verjaarsdae gehou in die Strauss-saal. Sondag 22 November (09:45) vind die laaste feesdiens plaas. Die prediker is dr Lucas Plaatjies.


More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za