Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kersmark op Franschhoek

Kersmark op Franschhoek
 
2009-10-29


DIE vyfde jaarlikse Franschhoek Kersmark word vir tien dae vanaf Vrydag 30 Oktober tot Sondag 8 November gehou in die stadsaal (daagliks 09:00 tot 18:00 maar Sondae 11:00 tot 16:00).

Kom geniet ’n groot inkope-geleentheid met fynproewer-produkte om elke fynproewersmaak te bevredig - van tuinmeubels vir Barbie en Afrika-speletjies tot sjokolade vir die soettand, tot fynproewergeskenke vir fynproewersmaak. Kredietkaart-fasiliteite sal beskikbaar wees. Geniet ligte etes en iets te drinke in die teetuin.

’n Persentasie van die wins van hierdie jaar se Kersmark gaan aan die Hande en Voete-projek van die NG Gemeente Franschhoek. Hierdie bediening is ’n nuwe bediening van die NG Gemeente Franschhoek.

Navrae by Amelia by 072-254-7722.




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za