Kunsdagboek
2009-10-29
* Art. An exhibition by Cathy Milner, called Women and Water, will be exhibited at De Meye Wine Farm outside Klapmuts from Friday 30 October until 14 November. * Kabaret. Emile Minnie is te sien op Donderdag 5 November om 20:00 by die Klein Libertas-teater, Stellenbosch. Franse chansons en eie komposisies in die styl van Brel en Piaf uit die pen van Emile Minnie. Minnie stel sy nuwe Franse album bekend. Kaartjies is R80. Bespreek nou by 021-883-8164 om deel te wees van ’n eg tradisionele kabaret-aand in Europese styl. * Vermaak. Die komedie Seks in die Suburbs, met Susanne Beyers en Eben Genis, is Vrydag 30 Oktober op die planke by die Klein Libertas-teater om 20:15.Kaartjies is R70 by 021-883-8164 (weeksdae 10:00 tot 17:00). * Art. La Petite Dauphine in Franschhoek presents an art exhibition with paintings of Keith Kirsten, Catherine Paynter and Johannes Plessis until 1 November. * Slowhand. A tribute to Eric Clapton will be presented at the Riverside near Franschhoek on Friday night 6 November.The tickets include a three course meal as well as the show by the band “Slowhand” featuring Ian Visser, Mike Hartung, Ashleigh Caddick and Peter Vanne. Dinner will be served at 19:00 and the show starts at 20:00. Bookings can be made at 021-874-2058. * Visuele kuns. Die Drakenstein Kunsvereniging bied vanaand om 19:00 ’n visuele kuns en fotografie-aand by die Breytenbach-sentrum. Lee Molenaar, ’n kunstenaar wat spesialiseer in visuele kuns en fotografie, gaan gesels oor die neem van foto’s met ’n “mik en druk” digitale kamera. Molenaar het tien jaar ondervinding in fotografie en visuele kuns en het reeds vyf keer uitgestal. Bywoning is gratis, maar R10 word gevra vir verversings.
More
News
|