Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wellingtonners weer kragloos

Wellingtonners weer kragloos
 
2009-10-29


WELLINGTONNERS was die meeste van Saterdag kragloos.

Die krag was reeds vanaf 06:30 af, en die lig is eers weer om 15:30 gesien, net betyds vir die afskop van die Kavaliers se seëvierende wedstryd.

Volgens ’n woordvoerder van die Drakenstein Munisipaliteit was die onderbreking te wyte aan ’n tegniese fout in die tydelike substasie van Eskom. Tegnici was vinnig op die toneel om die fout te herstel.

Die tydelike substasie is verlede jaar tot stand gebring, nadat ’n brand die substasie in puin gelê het. Tans word die fondasies van die nuwe substasie gelê en bouwerk sal volgende jaar voltooi word.




More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za