Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Leefstylkalender

Leefstylkalender
 
2009-11-05


* Basaar. VGK Immanuel hou Saterdag vanaf 10:00 hul jaarlikse kerkbasaar op die kerkgronde. Daar sal iets vir almal se smaak wees. Almal is welkom.
* Dans. Ter viering van Paulus Joubert Primêr se 50ste bestaansjaar word oudstudente uitgenooi na hul piekniekdans op 13 November (19:30) in die skoolarena. DJ Ricky sal die musiek verskaf. Kaartjies vir die aand, met die tema “A Touch of Gold”, kos R40 per persoon. Bring alle piekniektoebehore saam met eie drankies. Oudleerders wat by die komitee wil aansluit, kan Loretta Meyer by 021-862-3690 kontak.
* Reünie. Die 1996 matrikulante van Hoër Meisieskool Paarl hou op 14 November hul 15-jaar reünie. Kontak Rhona (Ackermann) by 082-873-5580, Trinette (de Villiers) by 083-602-0840 of stuur ’n e-pos aan www.paarlgirls high.co.za.
* Demonstrasie. Riana Scott nooi vroue en jong meisies uit na ’n Faith Booking oggend op 14 November vanaf 10:00 tot 13:00 by Picardi Gasteplaas. ’n Demonstrasie van Scrap-booking sal aangebied word. Kaartjies is R120 per persoon. Kontak Riana by 082-722-300, of by 021-871-1470.
* Padvinders. Die Wellington Padvinders (Scouts) vier hul 55ste bestaansjaar vandeesmaand. Alle oudlede en offisiere word uitgenooi na ’n dankseggingsdiens op 22 November om 10:00 te Bethel AME Kerk (dra uniform asseblief). Navrae by Elsie Adams (021-864-1963).




More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za